30/07/2020
Goeie dag mense, ja......lanklaas ietsie opgesit, maar tyd is maar skaars. Vir jou algemene "handyman" werkies of groot projekte kontak my gerus vir sakpas pryse. Ek sit môre foto's op van nuutste projek wat voltooi is.
Jaco