22/06/2025
Eendag wil ek graag 'n hot tjoklit of n koffie of 'n hanepootjie om βn kampvuur drink saam met die eerste 5 mense wat van hierdie pos hou.β₯οΈ
Al wat jy moet doen, is om hierdie uitnodiging te aanvaar en dit op jou bladsy te plaas. Ek is nuuskierig om te weet wie die eerste vyf mense gaan wees.
PS. As jy dit nie op jou bladsy paste nie, is dit nie die moeite werd nie... so wie is in? ..