BD's Huis Eloff Koshuis

BD's Huis Eloff Koshuis Friendly Hostel Accommodation at great prices Huis Eloff is 'n laerskool koshuis wat akkommodasie bied as 'n gastehuis in pragtige skoon en netjiese kamers.

Mededingende pryse maak dit ideaal geskik vir skool- en toergroepe. Die koshuis is geleë in Bredasdorp, naby alle geriewe. Gaste kan hul eie beddegoed bring of reël dat dit voorsien word. Etes kan ook verskaf word; kontak ons vooraf sou u graag belangstel.

15/11/2022
13/03/2021

Kom kuier by Huis Eloff in Bredasdorp wanneer jul 'n groep-byeenkoms het. Skole, Kerke, families en vriende. Hier was al talle toergroepe en sportgroepe. Ons het gerieflike kamers in 'n ou tradisionele koshuis met 'n moderne atmosfeer. Skakel Wally Adendorf by 082 325 9379 vir 'n bespreking oor naweke en skoolvakansies, of sommer in die week ook. Billike tariewe vir oornagkamers ook. 'n Anderse gastehuis en net 'n halfuur vanaf die see met heerlike strande.

Cape Agulhas Municipality
BD Land - Grade RR - Est. 2018
Laerskool Bredasdorp Primary
Hoërskool Bredasdorp
Hoërskool Bredasdorp Oud Skoliere Bond
Overdeberg 2020
Radio Overberg fm
Radio Overberg
CFM Overberg 89.3

Meet the Huis Eloff Team. By Huis Eloff werk ons hard om seker te maak elke leerder is veilig, word goed versorg en 'n h...
10/03/2021

Meet the Huis Eloff Team. By Huis Eloff werk ons hard om seker te maak elke leerder is veilig, word goed versorg en 'n huislike atmosfeer word geskep. Baie dankie aan elke personeellid wat deeglik hul werk doen.

Tariewe by Huis Eloff KoshuisSkakel na tariewe:
09/03/2021

Tariewe by Huis Eloff Koshuis

Skakel na tariewe:

☝️Belangrike inligting wat aan leerders uitgegee is.
09/03/2021

☝️Belangrike inligting wat aan leerders uitgegee is.

Huis Eloff hard aan die werk tydens Nampo 2019. Baie dankie aan personeel en gemeenskap vir hierdie geleentheid!
04/09/2019

Huis Eloff hard aan die werk tydens Nampo 2019. Baie dankie aan personeel en gemeenskap vir hierdie geleentheid!

Baie geluk met jou verjaarsdag, wens jou n geseende dag en jaar toe, alles wat mooi is vir jou 🎁. Ons is bevoorreg om by...
06/11/2018

Baie geluk met jou verjaarsdag, wens jou n geseende dag en jaar toe, alles wat mooi is vir jou 🎁. Ons is bevoorreg om by die koshuis te he jys n regte raakvatter en omgee mens. Die kidz geniet jou verskriklik. Mag jou kiddies in jou klas, die dag vir jou besonders maak. Juf. Orlene.

Address

Parkstraat 30
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27716106605

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BD's Huis Eloff Koshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BD's Huis Eloff Koshuis:

Share