Brits Drom Dienste

Brits Drom Dienste Weeklikse vullis verwydering, asook bome takke ens. Diens is beskikbaar op Plotte en Plase ook

Dis ons verjaarsdag!!!!Deur die genade van Bo en die ondersteuning van ons kliënte is ons vandag 37 jaar oud.Dankie aan ...
27/03/2025

Dis ons verjaarsdag!!!!
Deur die genade van Bo en die ondersteuning van ons kliënte is ons vandag 37 jaar oud.
Dankie aan al ons getroue kliënte vir julle ondersteuning

19/03/2025
Ons lewer 'n dromdiens wat een keer per week leegmaak word.Ons doen ook eenmalige verwydering van groot hoeveelhede vuil...
06/03/2025

Ons lewer 'n dromdiens wat een keer per week leegmaak word.
Ons doen ook eenmalige verwydering van groot hoeveelhede vuilgoed.
Skakel gerus 083 653 0874 / 012 257 6335

20/02/2025

Ons bied ñ dromdiens per maand of ons kan u vullis eenmalig verwyder. Skakel gerus 083 653 0874 / 012 257 6335

Het u vullis wat u wil laat verwyder? Takke of enige rommel wat u erf ontsier?? Ons kan dit vir u doen!!!!!!!!! Ons kan ...
12/02/2025

Het u vullis wat u wil laat verwyder? Takke of enige rommel wat u erf ontsier?? Ons kan dit vir u doen!!!!!!!!! Ons kan aan u 'n drom of dromme voorsien wat weekliks skoongemaak word. Ons voorsien die dienste aan plotte, plase en besighede ook. Kontak 083 653 0874 vir enige navrae en kwotasies.

24/12/2024

Baie dankie aan al ons kliënte vir julle ondersteuning. N Geseënde Feestyd aan julle en julle geliefdes.
Ons open weer 2 Januarie 2025 .

Neem asseblief kennis!!Brits Dromdiens sal gesluit wees vanaf 13 Desember en weer open op 2 Januarie 2025.Dankie vir die...
29/11/2024

Neem asseblief kennis!!
Brits Dromdiens sal gesluit wees vanaf 13 Desember en weer open op 2 Januarie 2025.
Dankie vir die ondersteuning.

Sukkel jy met 'n hoop vuilgoed wat jy net nie kan weg kry nie?? Kontak ons, ons help graag. Ons lewer ook 'n maandelikse...
07/11/2024

Sukkel jy met 'n hoop vuilgoed wat jy net nie kan weg kry nie?? Kontak ons, ons help graag. Ons lewer ook 'n maandelikse dromdiens vir jou gerief.
Kontak nr : 012 257 6335 / 083 653 0874

Address

H/v Magalies & Tafelbergweg
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 19:00 - 17:00
Wednesday 19:00 - 17:00
Thursday 19:00 - 17:00
Friday 19:00 - 17:00

Telephone

+27836530874

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brits Drom Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share