19/12/2025
Voorbereiding want vanaand hou ons by JCD Vervoer partydjie..
Ons sluit die werksjaar af deur elke werknemer te bederf, te bedank & te beloon vir die jaar se harde werk, met stampe en stote is ons weer daardeur.
Volgende jaar doen ons dit weer..👌🏻
Dankie JCD Vervoer span gaan rus en geniet ‘n Geseënde feestyd saam met familie en vriende..
Voorspoed vir 2026 & wees veilig..
🎄