Wasteman Brits

Wasteman Brits Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wasteman Brits, Business service, Piet Rautenbachstraat, Brits.

Dankie aan The All Over Connection van Brits wat die handskoene geborg het vir ons opruim-dag.
23/09/2014

Dankie aan The All Over Connection van Brits wat die handskoene geborg het vir ons opruim-dag.

Skoonmaaakdag - Dorp-spanDepot pryse oorhandig aan 1ste, 2de en 3de meeste herwinbare materiaal ingebring deur die week.
20/09/2014

Skoonmaaakdag - Dorp-span
Depot pryse oorhandig aan 1ste, 2de en 3de meeste herwinbare materiaal ingebring deur die week.

Skoonmaakdag - 20 September 2014 OUKASIE-span
20/09/2014

Skoonmaakdag - 20 September 2014 OUKASIE-span

Harties Kleuterskool was een van ons eerste skole inskrywings.
20/09/2014

Harties Kleuterskool was een van ons eerste skole inskrywings.

20/09/2014

Kom neem deel aan
Wasteman se Skolekompetisie
om saam te val met die
Nasionale herwinningsweek
15 tot 20 September 2014

Materiaal wat ingesamel word, sal aangekoop word en die
Skool met die hoogste persentasie(bereken volgens gewig gedeel deur die aantal leerders) wen ‘n ekstra R 2000-00!
11 – 15 Sep 2014: Skole in Brits en omgewing word ingeskryf vir kompetisie.
Asblikspanne(1 koördineerder (onderwyser en/of ouer) en 10 leerders) word saamgestel .
15 - 30 Sep 2014: Ander leerders bring herwinbare materiaal soos op lys skool toe en dit word deur die asblikspanne gesorteer en geberg.
30 Sep- Kompetisie sluit
30 Sep -2 Okt 2014: Wasteman laai alles op,elke soort word geweeg en bereken volgens pryslys.
6 Okt 2014: ‘n Onafhanklike party word genooi om die berekeninge na te gaan..
13 Okt 2014: Die wenner word aangekondig en prys word oorhandig. Totale word bekend gemaak en betalings word in elke skool se bankrekening gemaak. Troospryse word aan koördineerders oorhandig.
Navrae: Anita 082 771 8502 [email protected]
Prysgeld geborg deur Wasteman, Polymark en Engen Umfula 1-stop.

Address

Piet Rautenbachstraat
Brits
0250

Telephone

+27828215885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wasteman Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share