Purple Daisy Photography

Purple Daisy Photography Wedding
Pregnancy photo's
Kids birthday parties
Family photo's
Kids photo's
Glamour girl photo's
Anything is possible!

Die dag is so spesiaal vir die familie...die oulikste 3 klein seuntjies met die beste mamma en pappa
02/06/2016

Die dag is so spesiaal vir die familie...die oulikste 3 klein seuntjies met die beste mamma en pappa

A little bit of love
02/06/2016

A little bit of love

A lot of sisterly love and then special mother daughter love...
09/05/2016

A lot of sisterly love and then special mother daughter love...

24/04/2016

So lekker om dit terug te kry van 'n bruidjie af:

Shoe anneke ons is speechles. Dis awesune verby mooi. Jyt ons werklik die gelukkigste paartjie vandag gemaak. Dis so uniek aan ons en verskriklik asemrowend mooi. Defnitief die wag werd. Wil uit ons harte vandag kom dankie se vir al die moeite wat jy gedoen het van die troue af regdeur tot by die boeke. Jys n besonderse mens en fotograaf. Jyt laat mens spesiaal voel en eerlik waar raak jy ons altwee se persoonlikhede so mooi aan in die boeke. Dankie nogmaals vir als ###

Wat 'n voorreg om die dag saam die twee spesiale mense te kon gedeel het. Opregte liefde...onvoorwaarlike liefde...hul l...
18/04/2016

Wat 'n voorreg om die dag saam die twee spesiale mense te kon gedeel het. Opregte liefde...onvoorwaarlike liefde...hul laat mens net weer besef dat elke pot het sy deksel.

Die borrelende liefie kind het soo lekke Mermaid partytjie gehou by Die Oude Werf, en die mooiste decor van Party Goodie...
08/04/2016

Die borrelende liefie kind het soo lekke Mermaid partytjie gehou by Die Oude Werf, en die mooiste decor van Party Goodies!

Hierdie is sulke genuine mensies, regte klomp goeie mensies wat gesin liefde uitstraal...
08/03/2016

Hierdie is sulke genuine mensies, regte klomp goeie mensies wat gesin liefde uitstraal...

Wat 'n eer om deel te kan wees van die 2 seuntjies se spesiale daggie...
08/03/2016

Wat 'n eer om deel te kan wees van die 2 seuntjies se spesiale daggie...

Liefste klein ding.
03/02/2016

Liefste klein ding.

Ware liefde is so mooi, kan aangevoel word. Twee mooi mensies met die mooiste hartjies...
03/02/2016

Ware liefde is so mooi, kan aangevoel word. Twee mooi mensies met die mooiste hartjies...

Address

Bronkhorstspruit
1022

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Purple Daisy Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Purple Daisy Photography:

Share