04/09/2024
Jannie Beukes en sy seun Maaswill het 'n kraakvars ONSE BROOD by die bakkery gaan haal. Versamel die 50c kaartjies en jy kan groot pryse wen! Rugby B***e, Beskuit, Sokker B***e en SELFONE!!
😎KYK vir 'n WENKAARTJIE in jou ONSE BROOD! 🤩 Ons is lief vir ons ondersteuners!! Dankie Calvinia!! 💞💖