28/05/2026
Niemand hoef daardie Donderdag kos te maak nie! ππ
Kom ondersteun ons skool deur op Donderdag die 28ste by Spur te gaan eet β selfs net koffie en βn milkshake tel! βπ
Te koud om uit die huis te kom? Geen probleem nie β bestel sommer βn takeaway en eet in jou pajamas. π
Die skool ontvang βn persentasie van die aand se omset, so elke burger, pizza en onion ring help baie!
Bring die familie, die bure en die honger kinders saam! πβ¨