13/04/2026
Winter WynWandel | Ons bring die Kaap Potch toe!
Saterdag, 30 Mei | 11:00 - 17:00
Wandel tussen al die wynplase en kosstalletjies en kuier met lekker lewendige musiek.
💸 R250 pp - sluit 'n wynglas en wynproeë by al die plase in.
🎟Koop jou kaartjie: snowflaketickets.com
📍Navrae: Sherien 082 895 6437
Koop en proe wyne van meer as 20 Kaapse wynplase en 'n paar wyne van ander lande.
Stella Artois en KWV sal ook elk 'n stalletjie hê waar bier & brandewyn gekoop kan word.
10 van die wynplase wat gaan deel wees van die Winter WynWandel is:
Wat Wil Jy Drink?
Melkerskloof Wines
Saronsberg Cellar
Springfield Estate
Groot Constantia
Vriesenhof
Thelema Mountain Vineyards
La Bri Wine Estate, Franschhoek
Groenland
Montpellier de Tulbagh
"Follow & Share" die Winter WynWandel Potch facebook blad en koop jou kaartjies voor die 15de April 2026 en staan 'n kans om 'n 5L KWV Roodeberg te wen 🍷
Winter WynWandel word trots aangebied deur Suidsentrum Wine Affairs Est2024