05/06/2026
‘n GROOT projek! Baie maande se werk. ‘n Klomp roadtrips Ceres toe. 2 Fases. ‘n GROTER droom!! Dankie dat julle ons vertrou het met elke stappie. Dankie vir die geduld waarmee elke kontrakteur die projek aangepak het. Dankie Harmonie Groep vir jul vertroue.
Ons - Style My Nest - is trots om dié projek met almal te deel.