14/12/2023
Dit mag wees dat sommige van Swannies se kliente nog nie bewus is dat Henri tragies verongeluk het op 18 Okt twee maande gelede nie. Weens sy afsterwe moes n paar dinge itv die besigheid verander, maar jy kan steeds Swannie se foon 0827858774 gebruik indien jy aan jou tent en karavaan will laat werk. Na Henri se afsterwe het die fabriek gesluit, maar skakel 0827858774 vir jou tent en karavaan werk. Hierdie sal steeds die nommer wees wat gebruik word. Geseende kersfees.