25/08/2026
π΄ NEXT GEN BRANGUS-VEILING SUKSESVOL AFGEHANDEL π΄
Die Next Gen Brangus-veiling is op 20 Augustus 2026 met groot sukses aangebied.
Die hoogtepunt van die dag was Lot 19, wat vir βn uitstekende R90 000 verkoop is. Altesaam 19 bulle is teen βn gemiddelde prys van R58 947 verkoop.
Baie dankie aan elke verkoper, koper en belanghebbende vir julle waardevolle ondersteuning en bydrae tot die sukses van die veiling.
Die afslaer was JP Marais van Vleissentraal Port Elizabeth.
Baie geluk aan Next Gen Brangus met βn puik veiling!