Cato Padstal

Cato Padstal Elke dag bak ons vars Crossanse en heerlike biltong rolletjies verskillende varsgebak ons maak platters teen n baie billike prys Geroosterde broodjie

28/06/2016

More almal soos julle weet is die slaghuis ook nou oop vir almal se gerief By die koffiekroeg kan julle net vir Annemarie vra en sy maak vir julle net waarvoor julle lus het om teeet Johan het biltong droeewors ; chilli bites en nog baie ander lekkernye wat al hang vir die rugby wat tesien is by die koffiekroeg Saterdag Vrydag is weer Hoenderkerrie moenie vergeet om bestelling teplaas so by Donderdag nie Dankie ons sien julle daar

15/06/2016

Bespreek asb nou Al by Annemarie vir Hoenderkerrie Vrydag aand

07/06/2016

Ons het die vriendelikste dames wat altyd reg is om tehelp met n lekker koppie koffie of iets lekkers vars gebak
Kom ontmoet : Annemarie en Shanna
Dan het Ons ook vars vrugtesap en pizzas en die beste Hambugers Jy se ons sit op

Address

Old George Road
Cato Ridge
3680

Opening Hours

Monday 07:30 - 06:00
Tuesday 07:30 - 06:00
Wednesday 07:30 - 06:00
Thursday 07:30 - 06:00
Friday 07:30 - 06:00
Saturday 07:30 - 06:00

Telephone

0768970093

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cato Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share