12/10/2026
Dubbelwand flesse hou jou koffie lekker lank warm, of jou koeldrank/water/drankie lekker lank koud. Ek het n groot verskeidenheid van flesse waarop ek kan print.
Kom maak gerus 'n draai by my stalletjie, 195, by die Pretoria Boeremark, ek het n groot reeks flesse en bottels en designs om van te kies.
Bestellings kan ook geplaas word deur my te whatsapp op 061 277 4600 . Bestellings kan by die Pretoria Boeremark of by my huis in Centurion opgetel word. Kourier kan ook gereël word teen ekstra koste.