11/07/2019
To all our friends and clients, we have sold the business and will not re-open again. Thank you for all the love and support over the last 10 months. It was always a joy to be of service. May all prosper in there ventures.
Aan al ons vriende en kliƫnte, ons het die besigheid verkoop en gaan nie weer her-open nie. Dankie vir almal se ondersteuning die laaste 10 maande. Dit was 'n vooreg om tot diens vir julle te wees. Alle sterkte en voorspoed met elkeen se besigheid.
Johan, Andrea en Maruschka