Polsslag Voortrekkers

Polsslag Voortrekkers Polsslag Voortrekkers is 'n aktiewe kommando in Centurion. Kom voel die van die lewe❤️🤍💙

16/06/2026

🇿🇦 Gelukkige Jeugdag! 🇿🇦

Die toekoms van Suid-Afrika lê in die hande van jongmense wat bereid is om met geloof, moed en karakter ’n verskil te maak.

Soos ’n enkele kers die donker verdryf, kan een jong mens hoop aansteek, ander inspireer en ’n blywende impak op die wêreld hê. Elke keuse wat vandag gemaak word, bou aan môre se Suid-Afrika.

By Die Voortrekkers glo ons daarin om jongmense toe te rus om doelgerig te leef, verantwoordelik te lei en met oortuiging hulle lig te laat skyn.

Die toekoms begin by jou.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011



Kerkdiens by Lyttelton MoedergemeenteHierdie kommando is deur oom Daan Malan vernoem, die eerste skoolhoof van Laerskool...
09/06/2026

Kerkdiens by Lyttelton Moedergemeente
Hierdie kommando is deur oom Daan Malan vernoem, die eerste skoolhoof van Laerskool Louis Leipoldt. Op 25 Februarie 1949 is die amptelike stigting van die Moedergemeente in die kerksaal waarvoor hulle destyds 10 sjielings huur betaal het voltrek. Oom Daan Malan word aangewys as die eerste Kommandant.

Verkenners Radiospraak
09/06/2026

Verkenners Radiospraak

Gr 7 Afrikanerkind
09/06/2026

Gr 7 Afrikanerkind

GGA Graad 6 Kampkook
09/06/2026

GGA Graad 6 Kampkook

GGA Graad 5 Godsdiens
09/06/2026

GGA Graad 5 Godsdiens

GGA Gr 4 Noodhulp
09/06/2026

GGA Gr 4 Noodhulp

GGA Graad 3 Paraatheid
09/06/2026

GGA Graad 3 Paraatheid

GGA Gr 2 Taalpret
09/06/2026

GGA Gr 2 Taalpret

GGA Gr 1 Spele
09/06/2026

GGA Gr 1 Spele

Address

264 Glover Avenue
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:00

Telephone

+27 82 772 5818

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Polsslag Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Polsslag Voortrekkers:

Featured

Share