K53 Driving School Christiana

K53 Driving School Christiana Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from K53 Driving School Christiana, Business service, Christiana.

20/12/2017

Mense julle is welkom om julle learners te kom doen R300 vir die maand leer jou baie mooi sodat jy nie dit kan dop nie. Sien julle binnekort behalwe kersdag Dan is ons toe.

20/12/2017

Baie geluk aan die dame wat vandag ook haar lisensie gekry het.

19/12/2017

Geluk aan Bradley De Beer wat vandag sy lisensie gekry het.

14/12/2017

Goeiedag baie geluk aan Jaco wat gister sy lisensie gekry het.

01/12/2017

Nog n gelukkige klient wat haar lisensie gekry het.

23/11/2017

Hi wil net se dat die driving school hierdie Desember wel sal oop wees vir leerlinglisensie en lisensie so julle kan gerus kom en afsprake maak.

23/11/2017

More hierdie week weer het 1 persoon hulle leerlinglisensie gekry en een het sy lisensie gekry.

10/11/2017

Nog n klient wat sy lisensie gekry het met harde werk en baie oefen.

Nog 3 kliente het hul lisensie ontvang en 3 het hulle leerlinglisensie gekry so volgende is tyd vir bestuurslesse vir hu...
20/10/2017

Nog 3 kliente het hul lisensie ontvang en 3 het hulle leerlinglisensie gekry so volgende is tyd vir bestuurslesse vir hulle lisensie.

Very happy client that wrote his learners and he passed next he is coming for driving lessons.
20/10/2017

Very happy client that wrote his learners and he passed next he is coming for driving lessons.

13/10/2017

Another client has gotten his licence after a few lessons done by us.

Address

Christiana

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0724935757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K53 Driving School Christiana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share