08/06/2026
π βn Groot dankie aan Vancor Security! π
Die Cederberg Landbou Expo wil opreg dankie sΓͺ aan Vancor Security vir hul uitstekende sekuriteitsdiens tydens ons Expo.
Vancor is al van die begin af betrokke en stap nou al vir jare saam met ons pad. Julle professionaliteit, waaksaamheid en betroubaarheid gee vir ons uitstallers, kunstenaars en besoekers gemoedsrus om die naweek ten volle te geniet.
βn Spesiale woord van dank aan Martie en haar span β julle is βn onmisbare deel van die Expo-familie. Ons waardeer julle lojaliteit en toewyding opreg!
Ons sien uit na nog baie jare se samewerking. ππ€