Die Inkpot

Die Inkpot Die Inkpot is 'n klein skryfbehoefte winkel met 'n groot hart.... en ook die nuwe tuiste van Blouwdruk. Hier bied ons jou nou ietsie van alles!
(1)

20/07/2026
Geniet jou pakkie Cecile Nieuwoudt ! Hou hierdie spasie dop vir ons volgende kompetisie!
03/06/2026

Geniet jou pakkie Cecile Nieuwoudt !
Hou hierdie spasie dop vir ons volgende kompetisie!


01/06/2026

Baie geluk aan ons kompetisie wenner vir ons Mei maand kompetisie! Dankie Mornique De Beer dat jy ingestem het om dit vir ons te doen!

14/05/2026

Nuwe voorraad vars uitgepak!!

KOMPETISIE!!!!!Hoe neem jy deel?Volg die 3 stappe1. Koop 'n color trend of christian arts produk2. Kleur die prentjie in...
05/05/2026

KOMPETISIE!!!!!
Hoe neem jy deel?
Volg die 3 stappe
1. Koop 'n color trend of christian arts produk
2. Kleur die prentjie in
3. Skryf jou besonderhede agterop die prent en heg jou till strokie aan.
4. Kom plaas volledige inskrywing in ons boks.
Trekking vind plaas 1 Junie!

10/04/2026

Yah!!!! Ons nuwe voorraad het gekom en is op die rak! Ons is super opgewonde!!

Address

Clanwilliam

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27274821861

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Inkpot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Inkpot:

Shortcuts

Share