Albies Wireless

Albies Wireless Wireless Internet Service Provider / VoIp Installer We also do personal wireless networks and normal cable networks.

We are a licenced Wireless Internet Service Provider and do wireless networks and voip telephone systems in the rural community.

01/01/2025

Geagte kliënt,baie dankie vir 2024 vir u ondersteuning,dit word opreg waardeer en belowe u altyd van goeie diens. Voorspoedige 2025!

Geniet die familie tyd.

Groete

Albies Wireless span

02/10/2024

HEMELSE HOENDER GEREG:.................
2 RESEPTE BOEKE VIR R100 : PROMOSIE
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249.00
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na: [email protected] of [email protected]...............
BENODIG:
2kg Hoenderstukke
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die hoenderstukke in die mengsel
Sny 2 uie in dun skywe
Sny 1 pak Sampioene in skywe
Pak lae om die b***t van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak.

MENG:
250ml Melk
250 ml Room
1 e Worcestersous
1 e Blatjang
1 e Tamatiesous
1 pakkie Wit uie sop.
1pak Beef Stroganoff [ Dry cook in sauce van Knorr]

MAAK SO:
Meng goed en gooi oor vleis in bak.
Maak toe met n deksel of foil en
Bak vir 60 - 90 min by 180*C
Bron: Liplekker Resepte.

02/10/2024
29/09/2024
29/09/2024
27/09/2024
Netwerk Tegnikus pos beskikbaar by Albies Wireless. Epos CV na admin@albieswireless.co.za Persoon moet n geldige bestuur...
12/03/2024

Netwerk Tegnikus pos beskikbaar by Albies Wireless. Epos CV na [email protected] Persoon moet n geldige bestuurderslisensie he en bereid wees om in De Aar te bly. Salaris onderhandelbaar na gelang van ondervinding

Part 2
09/03/2024

Part 2

Albies Wireless spanbou naweek 8 Maart 2024!
09/03/2024

Albies Wireless spanbou naweek 8 Maart 2024!

30/05/2023

Net so stukkie van vandag se opwinding om die kliënte aan die gang te hou terwyl dit reën. Ons prys die Here vir die wonderlike reën wat geval het oral🙏

Goeie dag. Kennisgewing: Daar loop rumors rond dat Albies Wireless gaan toemaak,ek weet nie wie nou weer watse kat aan d...
20/04/2023

Goeie dag. Kennisgewing: Daar loop rumors rond dat Albies Wireless gaan toemaak,ek weet nie wie nou weer watse kat aan die stert beet het nie maar dus totaal en al onwaar en iemand is vervelig en soek aandag. Daar is geen verandering in Albies Wireless nie en oms poog steeds voort om die beste diens soos die afgelope 14 en half jaar te lewer. Kontak my persoonlik per whatsapp op 0827979141 indien nog enige onduidelikheid.

Groete
Albie en Piet Augustyn
Albies Wireless

Address

9 Uysstreet
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27861995000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Albies Wireless posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share