DansPlaas

DansPlaas Gelee in die hartjie van Sundra, Mpumalanga, offer ons meer as net jou 'local' kroeg en 'venue.

Ons bestaan ook uit:
- Eetplaas ('n familie vriendelik restaurant)
- Wasplaas (Karwas)
- Waterplaas (Gesuiwerde water winkel)
- Agriplaas (Hardeware winkel) speel park, restaurant, karwas, kroeg,hardeware, water winkel, salon, veneu.

19/03/2025

The 28 march only at Dansplaas, 16 Witbank rd, Sundra, tickets available at the door....

24/02/2025

Come and enjoy, lets fill up this place, 16 witbank rd, Sundra. Phone 0828848775 for directions.. bring family playpark, jumping castles, kitchen open till late, lekka specials, 2 bar's will be open...safe parking....

24/02/2025
24/02/2025

By Die Plaas in Sundra, tussen Springs en Delmas op die N12, kan my kontak vir n̈ location. 0828848775. Kaartjies by die deur beskikbaar...

Kom joll saam!!!!!
12/02/2025

Kom joll saam!!!!!

22/10/2024

tyd ht aangebreek hierdie vrydag kom en kyk na die spooky huis, kom eet deadmans finger hot dogs, of spinnekop pizza, kom drink brain storm shooters en trek aan soos tema, 3 pryse o. eeg te gee, kom luister na live entertainment en ontspan net by Dansplaas, Die Plaas, Sundra 16 Witbank weg...

05/09/2024

Kom geniet eenetjie op eish!!! By dansplaas in Sundra waar jy tuis voel, vrydag aand met Jay Morgan, saterdag groot skerm rugby en braaivleis, saterdag aand saam die gewilde Vince.... sien julle daar!!!!

Vip kaartjies verkoop nou vinnig uit, maak seker jy kry joune betyds, daar is nog toegangskaartjies by die deur beskikba...
26/08/2024

Vip kaartjies verkoop nou vinnig uit, maak seker jy kry joune betyds, daar is nog toegangskaartjies by die deur beskikbaar, Saterdag aand 20h00, sien julle daar....

Vip kaartjies verkoop nou vinnig uit, maak seker jy kry joune, daar is nog toegsangskaartjies by die deur beskikbaar .si...
26/08/2024

Vip kaartjies verkoop nou vinnig uit, maak seker jy kry joune, daar is nog toegsangskaartjies by die deur beskikbaar .sien julle daar....

Onthou om te book om jou plek te verseker voor die stage, lekker kos ( ala cart menu) en baie specials beskikbaar op dra...
13/08/2024

Onthou om te book om jou plek te verseker voor die stage, lekker kos ( ala cart menu) en baie specials beskikbaar op drankies , kom geniet die aand, kaartjies ook by deur beskikbaar vir laat slapers kom kry jou spesiale armbandjje...

10 vip tafels bespreek nou jou sitplek, sit 6 aan n̈ tafel...
06/08/2024

10 vip tafels bespreek nou jou sitplek, sit 6 aan n̈ tafel...

Address

Die Plaas, 16 Witbank Weg
Delmas
2200

Telephone

+27828848775

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DansPlaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share