Versorging van Bejaardes en Siekes: - Despatch, Uitenhage / PE

Versorging van Bejaardes en Siekes: - Despatch, Uitenhage / PE Ek versorg bejaardes en siekes. - Gekwalifiseerde Versorger

03/03/2026
27/08/2025

Tuisversorging: Despatch & Uitenhage

Hello almal. Ek is manlik en versorg die Bejaardes, Siekes en Gestremdes met n passie, liefde en al die aandag. Ek is baie betroubaar, liefdevol en n Professionele Opgeleide Manlike Versorger / Caregiver wat na u familielid kan omsien privaat by hom of haar eie woning en het baie goeie verwysings. Enige ouderdom en geslag. Ek het nog dae beskikbaar. Ek doen dit geensins nie net vir geld nie, maar vir die liefde van die saak ook. Verder het ek ondervinding in Verpleging en Noodhulp ook sowel Massering en Oefeninge. BAIE BEKOSTIGBAAR. Vir verdere navrae skakel 0720362557 of Whatsapp. Like en Share asseblief. Baie dankie. Die Here seen.

Address

Despatch

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Versorging van Bejaardes en Siekes: - Despatch, Uitenhage / PE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Versorging van Bejaardes en Siekes: - Despatch, Uitenhage / PE:

Share