Zenith Guarding Solutions PTY Ltd t/a Zenith Security

Zenith Guarding Solutions PTY Ltd t/a Zenith Security Zenith Guarding Solutions is a security company operating on the principle of community service and involvement providing peace of mind to its clients 24/7

Zenith Security is a security company catering for the community of Despatch and surroundings. Despite the fact that it is a small company that is new to the market, the owner and Managing Director, Abrie Groenewald has been in the security industry for 20 years. He has experience in almost all security aspects including alarm installations, armed response, farm security, VIP protection, guarding,

etc. His passion and attention to detail is evident when one considers his motto: There is no reset button in the security game. Let's get it right the first time! For a comprehensive and free risk assessment/ security analysis Zenith Security is the best possible option. We will do the analysis for your residence, your business premises, farm, etc.

05/06/2025
10/10/2022

Ons soek asb hulp. Ons soek 2 lorries wat van Hekpoort na Kuruman vir ons 100 ronde bale lusern kan ry… kontak my asb 0829709219

10/10/2022

Ek gaan nou vanoggend miskien baie reguit wees. Click maar op die see more, want die is 'n opstel uit my hart. Want my hart is seer vanoggend. Vir 6 jaar en 8 maande doen ons reeds die projek waar ons ons heel beste probeer om boere te help.

Skindertonge val ons soms aan, maar ons bly glo ons sal bly help. En die boodskap gaan nie oor die skindertonge nie, die boodskap gaan eintlik sommer net oor my hart...

Oor die 700000km reeds persoonlik afgelê wat ek gery het in die tydperk asook die res van die span, my dogtertjies 10 en 6 en my vrou wonder partykeer waar ry pappa in die land.
Maar hulle moet ook maar soms op ons Facebook blad sien waar ek ry.
https://www.facebook.com/groups/Droogte.hulp/

Altwee my kinders bid vir reën dat pappa net 'n slag by die huis kan bly, hulle bid ook dat daar nie boere vermoor moet word nie en hulle bid ook soos ek en jy dat barbare nie boere se veld aan die brand moet steek nie.

Brand iemand se plaas tag 20000 + mense my, dood iemand se beeste en of skape tag 20000 + mense my, dus sien ek dood van die oggend tot die aand. Almal tik net vra vir Burre Burger hulle. Dankie vir die wat wel ons goed elke dag share en uit hulle harte mense vra om te help.

Help ons die wat se skape of beeste dood, share 8 mense dit, waar is die 20000 nou, maar tien mense noet altyd comment: "maar die een hand moet nie weet van die ander hand nie."

Bu****it!!!!

Hier help ons boere, die een hand mag weet van die ander hand, want so gaan meer mense ons help om te help. Meer mense gaan te h**e kom van ons organisasie.

Laas maand spandeer ons organisasie meer as R200000 aan Jagersfontein, maar ons sukkel nou, ons sukkel met fondse, so dan wonder ek soms kan 20000 mense nie ons bank details share nie. Ons help dan elke dag boere. Tans sien ek die foto's van 'n boer in Kuruman wat se veld alles afgebrand het en ons brand om hom te help, maar hoe? Ek weet hoe sukkel die Calitzdorp area en ek huil alweer as ek sien hoe droog dit in Calitzdorp is… Mense vat my aan oor ek niks vir plaasmoorde doen en nie aan optogte deelneem, dan besluit ons ons begin boervroue oplei, maar ons kan tans net een area doen want dit kos oor die R50000 per maand, ons is afhanklik van normale mense om ons te help, vra ek daag jou vriende uit vir R100 maak 4 mense 'n video om ons te help...

Hier share ek nou vanoggend my hart, dis 10 Oktober 2022… Jammer… En dankie vir die wat help en gereel ons plasings deel.

So vandag smeek ek, help ons om hierdie groep meer bewus te maak aan die wêreld sodat ons MEER kan help waar dit brand en droog is...

Ons bank details is

DROOGTEHULP
CHEQUE ACCOUNT: 62721858522
REF: SELFOON NOMMER
BRANCH CODE: 250655

My epos is [email protected] en my selfoon nommer 0829709219 vir die wat voel ek is vanoggend verkeerd. Ons probeer BOERE help, ons gee ons tyd vir BOERE, nie vir een of ander instansie iewers in die wêreld wat ek nie eers weet help hulle regtig nie.

HELP ONS VANDAG! Al deel jy net ons plasings…

20/09/2022
Goeie Naand Zenith Familie, kan julle asb die DESPATCH SEKTOR MANDJIEDANS ondersteun, die manne sit baie van hulle eie t...
21/04/2022

Goeie Naand Zenith Familie, kan julle asb die DESPATCH SEKTOR MANDJIEDANS ondersteun, die manne sit baie van hulle eie tyd en geld in om ons dorp Despatch probeer veilig hou. Ons wil fondse insamel. Kom genoet die aand saam met ons en miskien wen jy nog van die worderlike pryse wat geborg is vir die Mandjie Dans.

Goeie more almal, kan julle asb die Mandtjie Dans van Despacth Sektor 2 te ondersteun asb.

Goeie more almal, kan julle asb die Mandtjie Dans van Despacth Sektor 2 te ondersteun asb.
07/04/2022

Goeie more almal, kan julle asb die Mandtjie Dans van Despacth Sektor 2 te ondersteun asb.

03/03/2022
11/12/2021
11/11/2021

Lag Suid-Afrika Lag 😉

14/07/2021

It’s World Mask Week!
😷 This is how you should wear a medical mask safely during COVID-19

Address

24 Brebner Street, Campher Park
Despatch
6220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zenith Guarding Solutions PTY Ltd t/a Zenith Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zenith Guarding Solutions PTY Ltd t/a Zenith Security:

Share