22/05/2026
Baie geluk aan Marnus Bothma met sy indrukwekkende uitbreiding! ππ₯
Hy het onlangs sy vloot uitgebrei met:
2 x Landini Landpower 135βs
2 x Landini Super 100βs
1 x Landini Super 120
1 x Landini Solis 90
en βn Revaro Tellyhandler.
Ons waardeer jou lojaliteit en vertroue in ons besigheid opreg. Dankie vir jou volgehoue ondersteuning β dit is altyd βn voorreg om saam met jou te werk. πͺπΎ
Mag hierdie masjiene jou na nΓ³g groter sukses lei!