Klipkop Vleismerino Stoet

Klipkop Vleismerino Stoet Klipkop en Roscoe Vleismerino Stoet

01/02/2023

4de produksie veiling

20/01/2023
4ling natuurlike paring.Ma 2ster ooi.Oupa aan ma se kant besonderse Groenkol bouvormram.Pa Jackpot.Oupa aan pa se kant 1...
04/09/2021

4ling natuurlike paring.
Ma 2ster ooi.
Oupa aan ma se kant besonderse Groenkol bouvormram.
Pa Jackpot.
Oupa aan pa se kant 17080GZ.
Ouma aan pa se kant 3ster ooi.
Ouma se pa 14071Nwb.
Besonderse genetika.

06/02/2021

Na n suksesvolle veiling wil ons elke Koper, familielid en vriend bedank vir hul ondersteuning! Ons waardeer jul teenwoordigheid, elke oproep en goeie wense opreg!

Ons vertrou dat elke koper tevrede sal wees met die Ramme.

Sien julle volgende jaar!

Die Strydom Broers

Hartlike uitnodiging na produksieveiling. 4 Februarie 2021.
12/01/2021

Hartlike uitnodiging na produksieveiling. 4 Februarie 2021.

Ma help gisteraand 11h00 om verkluimde stoetlam warm te blaas.Sy bly ń inspirasie en steun vir haar twee seuns.
06/09/2020

Ma help gisteraand 11h00 om verkluimde stoetlam warm te blaas.Sy bly ń inspirasie en steun vir haar twee seuns.

27/06/2020

47 dae lammers mooi sterk.

27/06/2020

3 dae oud

Wolkampioen ramlam o/8mnde en 1ste,3de,4de,5de plekke in klas ramlam o/55kg op nasionale skou.Die oudersdomgroep kom op ...
07/06/2020

Wolkampioen ramlam o/8mnde en 1ste,3de,4de,5de plekke in klas ramlam o/55kg op nasionale skou.Die oudersdomgroep kom op produksieveiling Februarie 2021.Voornemende kopers kan hulle gereed maak,hier gaan goeie teelmaterial aangebied word.

Address

Dordrecht

Telephone

+27810438040

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipkop Vleismerino Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klipkop Vleismerino Stoet:

Share