Agrifriend Energy

Agrifriend Energy Based in Douglas in the Northern Cape, Agrifriend Energy is Part of the Agrifriend Group.

We Specialize in solutions for the agriculture market and strive to deliver excellent service and advice to all our customers.

Beperkte voorraad beskikbaar
07/06/2019

Beperkte voorraad beskikbaar

05/05/2019

Get this Demo Pro 700 Display for only R22 500 excl VAT.
Contact us on 082 817 4210

27/08/2018

Hoe om jou woning te beveilig
- Elektriese Hek
- Elektriese omheining
- Kamera's
- Sensor Ligte
- Beam's

Skakel ons vir die nuutste pryse.
0794939498
0828174210

11/08/2018

An impressive set and a video at the top! Congratulations to you !

23/07/2018

Sukkel om die hoë koste van elektrisiteit vir jou huishouding af te bring, kontak ons. Ons bied n reeks opsies om te help met energie besparing.

15/07/2018

Click here for edited version: https://youtu.be/h0tGJpcbIQs Note: The streaming was very jumpy due to the high number of viewers. We know the editing did not...

15/06/2018

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Donderdag bekendgemaak hy gee Eskom die reg om R32,69 miljard ekstra te verhaal vir die boekjare 2014/2015, 2015/2016 en 2016/2017.

30/05/2018
05/05/2018

is om die draai!
Hier is van die roetes wat ons aanbeveel om te ry na Nampo Park.

Roetes aanbeveel gedurende Nampo:

1. N12 Potchefstroom → Klerksdorp → R30 Bothaville/Nampo
2. Kroonstad neem R34 na Welkom +/- 15km→ draai regs R713 tot by R30 → weer regs Bothaville/Nampo
3. Parys R59 (onder konstruksie) → Viljoenskroon → draai regs by vier rigting stop → R 76 tot by T aansluiting → R30 links na Bothaville/Nampo

Paaie om te vermy:

1. R59 Viljoenskroon → Bothaville
2. R76 Kroonstad → Viljoenskroon
3. R727 Kroonstad → Bothaville - onder konstruksie
4. Viljoenskroon → Vierfontein (kry nie pad nr.)

Nuwe Eskom tarief verhoging bekend gemaak
16/12/2017

Nuwe Eskom tarief verhoging bekend gemaak

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Vrydag gesê oor die nuwe elektrisiteitstariewe wat vanaf 1 April 2018 geïmplementeer sal word.

21/08/2017

Van planter stelsels tot opbrengs-monitering en sagteware het ons die regte oplossing vir jou behoeftes.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

14/08/2017

Address

Backhouse
Douglas
8730

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

0532983733

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agrifriend Energy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share