Van Den Berg Lugbespuiting - Agri Avia

Van Den Berg Lugbespuiting - Agri Avia Van den Berg Lugbespuiting is a family business specializing in applying agricultural chemicals in a safe and controlled manner by means of aircraft.

Our Aerial Application Services include LIQUID CHEMICAL APPLICATION, DRY CHEMICAL APPLICATIONS & ELECTROSTATIC SPRAY SYSTEMS

20/10/2021
02/08/2021

Die vliegtuie was gister weer uitgeroep om ñ vuur in die Piet Retief omgewing te bestry. Dirk van Rooyen is die Spotter vlieënier. My pa (Christo) en Corrie van Loggenberg is die "Bomber" vlieëniers in die video.

20/05/2021

MBFI het saam met Bayagro n Boeredag op Douglas se Gholfbaan gehou. Ons was gevra om die effektiwiteit van benatters te demonstreer.

Die demonstrasie het drie bespuitings behels: 1ste was slegs water met kleurstof, 2de Benatter van opposisie maatskappye met kleurstof, 3de MBFI se Twister met kleurstof.

Die demonstrasie was baie insiggewend en het die belangrikheid van die toevoeging van benatters saam met chemikalië beklemtoon.

Aircraft

16/03/2021
Nuutste toevoeging tot die span. Bryn en Jonno het vir Christo n Pedal Plane gebou wat soos sy Oupa se vliegtuig lyk. Hu...
07/03/2021

Nuutste toevoeging tot die span.

Bryn en Jonno het vir Christo n Pedal Plane gebou wat soos sy Oupa se vliegtuig lyk. Hulle werk is van baie hoë gehalte en het ons grootste verwagtinge oorskry.

Dankie Bryn en Jonno, Christo is baie opgewonde, ons kry hom nie van sy vliegtuig weg gehou nie!

Bryn Roberts 084 865 7345 Jonno Roberts 061 139 9370

08/02/2021

Dankie vir die video Jaco Cilliers

2020 Koring seisoen het aangebreek. Dankie Gerhard Cilliers - Altelekker Boedery vir die foto.
11/09/2020

2020 Koring seisoen het aangebreek. Dankie Gerhard Cilliers - Altelekker Boedery vir die foto.

18/06/2020

Ons het vanoggend n paar toets vragte gegooi.

Bomber 10 is gereed vir die komende brandseisoen op Piet Retief. Ons wens almal betrokke n veilige seisoen toe.

We did a trial on maize this past season. The two bottom halves of the center pivots in the picture were treated with a ...
26/05/2019

We did a trial on maize this past season. The two bottom halves of the center pivots in the picture were treated with a mixture of a Fungicide and Insecticide. The top halves were only treated with Insecticides.

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe lid wat ons bygekry het.
01/05/2019

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe lid wat ons bygekry het.

Address

Douglas
8730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Den Berg Lugbespuiting - Agri Avia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share