Blommeland tuinsentrum en groothandel kwekery

Blommeland tuinsentrum en groothandel kwekery alles wat jy nodig het in groot of kleinmaat!

Ons het op die stadium baie mense wat se name in die boks is vir die koop R300 of meer kompetisie!  Maak seker jou naam ...
10/09/2026

Ons het op die stadium baie mense wat se name in die boks is vir die koop R300 of meer kompetisie! Maak seker jou naam is daarin!
Sluit 15 september!

10/09/2026

Kwekery is vol mooi! Kom loer in.

08/09/2026

Ons het alweer nuwe plante ingekry! En alweer verander. Besig om die sithoekies weer in te bring vir julle! Hou die spasie dop vir lekker soetgoed in die yskas en heerlike drinkgoed!

Baie geluk aan ons wenners vir augustus! Jacolien Van Rhyn Coetzee Annien Erasmus Deidre Markus Lize Odendal Shanenin Fo...
04/09/2026

Baie geluk aan ons wenners vir augustus!
Jacolien Van Rhyn Coetzee
Annien Erasmus
Deidre Markus
Lize Odendal
Shanenin Fourie

Baie dankie! En vir ons top fans wat bygekom het julle punte klim! Hou aan like and share! Julle beurt kom.

Julle kan julle balonne Maandag 7 de kom bars soos julle tyd het!

Mal oor plante en goeie diens! Kom loer in.

Môre word ons wenners aangekondig van die like and share kompetisie! Kan nie wag nie!
03/09/2026

Môre word ons wenners aangekondig van die like and share kompetisie! Kan nie wag nie!

Trots om samet julle te werk!
01/09/2026

Trots om samet julle te werk!

Wat n̈ voorreg om deel te wees van die span! Gaan loer in... troues en lekker kuiers!
01/09/2026

Wat n̈ voorreg om deel te wees van die span! Gaan loer in... troues en lekker kuiers!

31/08/2026

Dis kop aan kop by die like and share kompetisie! Moenie uitmis nie! Wenners word die 4 de september aangewys!

31/08/2026

1 ste september! Kom loer in en koop ietsie vir jouself of n̈ vriendin!

Gaan oulike rangskikkings hê en mooi plante soos altyd.

3 trokke kom lewer af die week! Moenie dit mis nie!

Baie mooi voorraad! Dis heerlik by die kwekery! Onthou om n̈ boom te plant 1 ste september! Kom koop een kry een gratis ...
29/08/2026

Baie mooi voorraad! Dis heerlik by die kwekery! Onthou om n̈ boom te plant 1 ste september! Kom koop een kry een gratis op sekere soorte. Voorwaardes geld.

Address

Plot 86 Op Die Prieska Pad
Douglas
8730

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27723723916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blommeland tuinsentrum en groothandel kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blommeland tuinsentrum en groothandel kwekery:

Shortcuts

Share