23/10/2026
π₯ NUUT BY WR CAMPING & OUTDOOR: Braai met Rotisserie! π₯
Hierdie een is gemaak vir die egte kampeerder en braaier! π₯©ποΈ
Ons draagbare braai kom met βn rotisserie wat jou vleis stadig en egalig gaar draai, sodat elke stuk sappig en perfek uit die vuur kom.
Wat jy kry:
β
Soliede konstruksie, gebou om te hou
β
Rotisserie-stelsel vir die ultieme draaispit-ervaring
β
Verstelbare braairooster vir volle beheer oor die hitte
β
Aparte kolebak vir maklike vuurbeheer
β
Ingeboude termometer sodat jy altyd weet wat aangaan
β
Stewige pote met kruisstutte vir stabiliteit
β
Hou-sak ingesluit, sodat jy hom veilig kan vervoer en bΓͺre
β
Deksel wat die braai toemaak vir maklike vervoer π
Of jy nou by die see, in die berge of in die agterplaas braai, hierdie braai gaan jou kampplek se ster wees! β
π₯© Lamsboud op die spit? βοΈ
π Heel hoender? βοΈ
π Boerewors en tjops? βοΈ
Net 1 beskikbaar! π₯
π° R9 900
π WR Camping & Outdoor
084 603 4334
π Stuur ons βn boodskap om joune te bespreek voor iemand anders dit vat!
π¬ Laat weet in die kommentaar watter vleis jy eerste op die spit gaan sit! π