05/01/2025
As ek in my 42 jaar in kuns net 1 ding in mense se koppe kan inkry was dit die moeite werd om in die kunsbedryf te wees. Mense soek waarde op kunswerke dan kom ander en verwys hulle na veilinghuise. Elke Auctionhouse gee net hul eie hoër en laer estimates. Hulle bepaal NIE markwaarde nie. Gallerye en handelaars bepaal die pryse vir die mark. Bargainhunters besoek veilings.