17/07/2024
Goeie dag sê kliënte
Hoop dit gaan goed
Ons het goeie nuus vir u, na n lang gewag, sal ons winkel vandag vanaf 12h00 weer oop wees vir besigheid.
Kom maak gerus n draai vir u refill gas.
Mooi dag🙏🏽🙌🏽