16/06/2023
tweede Antiek- en Versamelaarsmark vir die jaar hou.
𝙃𝙞𝙚𝙧 𝙞𝙨 𝙬𝙖𝙖𝙧𝙣𝙖 𝙟𝙮 𝙠𝙖𝙣 𝙪𝙞𝙩𝙨𝙞𝙚𝙣:
Antieke meubels, antieke breekware en porselein, munte, antieke motors, heerlike kos, Gin-proesessies en ’n lekker familie-atmosfeer.
Merk 𝟭𝟲 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟯 in jou dagboek as die dag wat jy jou familie na die Voortrekkermonument gaan bring.
Vanaf 7:00 tot 14:00
👉 Onthou jou R30 vir jou voertuig.
Sien julle daar.