JD Towing

JD Towing TOWING, RECOVERY AND HEAVY HAULAGE

04/11/2025
09/10/2025
Vragte vir Uppington en Lohatla.
22/08/2025

Vragte vir Uppington en Lohatla.

Lephalale to Sterkrivier.
22/08/2025

Lephalale to Sterkrivier.

Lephalale to Belfast.
22/08/2025

Lephalale to Belfast.

13/08/2025

Beauty and the Beast.

TOWING, RECOVERY AND HEAVY HAULAGE

Yet another happy customer
25/06/2025

Yet another happy customer

14/06/2025

Ons deel hierdie mooi dankie-sê boodskap wat ons ontvang het met waardering.

In elke span in die lewe is daar mense wat verskillende rolle vertolk. Elke lid se rol net so belangrik soos die volgende. Maar dikwels is daar spanlede wat in die agterkant werk wat nie altyd raak gesien word nie.

Vandag wil ek met julle deel wat plaasgevind het op ‘n toneel waar ‘n jongman van ‘n insleepdiens nie net die pad veilig gehou het vir die nooddienswerkers nie maar ook gedien het as beligting, ‘n ‘drip stand’ en ekstra stel hande waar dit nodig was.

Hierdie jongmanne het alles gehoor, gesien en ervaar wat die ander lede op die toneel het - maar word dikwels oorgesien as daar ‘n dankie uitgedeel word.

Ek het die wêreld se waardeering vir hierdie ouens gekry, toe ek bietjie dophou en sien hoe hulle ‘above and beyond’ gaan vir die toneel, die slagoffers en die "first responder" het ek besef dat mense soos hulle so ‘n uiters waardevolle en noodsaaklike rol speel wanneer dit kom by ander se geliefdes in die donkerste van tye te help.

Baie dankie vir JD Towing en mense soos julle. Julle is reuse in my oë.

Address

Rietspruit 8, Lephalale
Ellisras
0555

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JD Towing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JD Towing:

Share

Category