02/09/2026
Die eerste reën vir die seisoen is voorspel
🌧️🌧️🌧️
🌱 Gee jou lente tuin die hupstoot wat dit nodig het!
Protek Go Green is ’n organiese, stadig-vrystellende kunsmis wat jou plante sterk en gesond laat groei – volhoubaar en natuurlik.
Gee jou tuin die groen krag van die natuur! 💚
Beskikbaar by Deltool
19 3rde Straat Delmas
WA 0782738627
www.deltool.co.za