Mr partyman Elsburg 0746002403

Mr partyman Elsburg 0746002403 Selling partypacks from R10

23/01/2016

Baie welkom Norman

23/01/2016

MR PARTYMAN ELSBURG

• School
• Birthday Parties
• Functions
•.Businesses

Our small business supplies Party packs within the East-rand for as little as R10 each. Perfect for school lunches, party or treat. We also take large orders. For each party pack sold we donate R1 towards our community's charity organization.

Whatsapp / contact us to place orders or any information on 074 600 2403.

Stay updated by joining our Facebook group. Thank you.

22/01/2016
22/01/2016

Goeiemore,wens jul n geseende vrydag toe

18/01/2016

Goeiemore wie kan my help met al die kleuterskole en laerskole in en om Elsburg se naam en telefoon nr en in watse gebied asb

15/01/2016

Ek wil net graag dankie se aan die dame vir die bestelling van 10 pakkies

15/01/2016

Goeiemore julle,ja dis alweer vrydag,as u vriende in Elsburg of omgewende gebiede het,invite hul asb na ons page toe,lekker dag

14/01/2016

Baie welkom aan al ons nuwe vriende

14/01/2016

Goeiemore al my vriende,as 100 mense net 10 pakkies n maand neem kan ons R1000 skenk aan ons hulp groepe vir liefdadigheid,maar benidig u hulp om dit te bereik,geseende dag aan almal

13/01/2016

Middag almal. Ek wil graag weet is daar nog enige graad een kinders wat tassies en skryfbehoeftes nodig het in Elsburg / delville en Elspark Laerskool. Ons as solidariteit Helpende Hand Germiston kan help. Jul kan my gerus kontak.

Solidariteit Helpende Hand Germiston
Natasha Viljoen - Projek Leier
073 047 6218
Bbm: 2A3241CF

11/01/2016

Goeiemore almal jul moet n lekker geseende week he,Ek vra dat almal wat die week pakkies benodig bestellings vroeg tydig plaas

Ons gaan die jaar meer betrokke raak by ons hulp groepe in ons gebied,Vir elke pakkie wat ons deer die maand verkoop gaa...
10/01/2016

Ons gaan die jaar meer betrokke raak by ons hulp groepe in ons gebied,Vir elke pakkie wat ons deer die maand verkoop gaan R1 n pakkie na ons hulp groep in ons omgewing.So as u lus is vir n partytjie pakkie of u het R10 wat rond le en u wil ons ondersteun om n pakkie te koop,kontak ons gerus om te bestel.Gaan like ons page waar ek sal se soos ons pakkies verkoop en waar ons stalletjies het,Groete. Mr partyman Elsburg 0746002403

https://m.facebook.com/Mr-partyman-Elsburg-0746002403-1624479454469013/
Verjaar u pragtige kind?U wil partytjie pakkies vir u kind stuur of net n pakkie lekkers om te bederf?Ons is die antwoord,Ons verskaf partytjie pakkies vanaf R10.Ons kom ook uit en doen gesig verf,Skakkel ons gerus vir vinnige diens.Is it your baby birthday and u need partypacks or facepainting?We suply from as little as R10 a partypack,U can phone us on 0746002403

Address

Elsburg

Telephone

0746002403

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mr partyman Elsburg 0746002403 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share