Vaal afslaers

Vaal afslaers Ons is net buite Vanderbijlpark, uit op die ou Potch pad. Veilings elke Woensdag en Saterdag. 07:00-17:00(tot veiling klaar is)
Vlooimark

24/12/2024

In die Musiek

Luister vir my in die musiek,
in die liedjies wat ons liefhet,
waar elke noot soos jou hand
my siel streel en aan my hart vat.

Ek sal ’n manier vind om te speel,
sodat jy my naby jou voel.
Elke melodie sal jou dra,
soos golwe wat jou stil omvou.

Elke vers sal jou gees oplig,
jou moegheid met liefde vervang.
Elke woord stuur my na jou toe,
om jou te genees, jou weer sterk te laat staan.

Luister vir my in die natuur se lied,
waar die voëls my boodskap dra,
’n simfonie van hoop en lig
wat jou nader aan ʼn gebed sal dra.

Die wind sal deur blare fluister,
soos my stem deur jou dag beweeg.
En as jy mooi luister, stil en sag,
sal jy my hart in elke klank ontdek.

Luister vir my, my liefde,
ek sal duisend maniere vind
om in jou oor te fluister:
Ek is hier, ek bly, ek is jou musiek.

Ferylynn Van Den Berg

10/01/2017

Plaasen veiling pos beskikbaar vir hardwerkende mans persoon. Geen kans vatters. Kontak Herman Pieterse - 083 326 3620 vir verdere inligting

04/07/2016

Registrasie word nou ge-implementeer: Onthou om te kom registreer in kantoor Woensdae & Saterdae voor elke veiling.
Dokumentasie: ID & Bewys van addres

24/05/2016

Rus in vrede Oom Alec!! Ons gaan jou baie mis!! Sterkte aan die famillie en vriende in hierdie moeilike tyd.

29/12/2015

Hoop almal het 'n wonderlike en geseende Kersfees gehad. Ons sal Woensdag die 30ste veiling he en sal gesluit wees die 2de Januarie waarna ons weer soos normaal sal veiling he vanaf die 6 de Januarie. Hoop ons sien jul Woensdag!! Lekker dag verder!!

15/12/2015

Ons sal gesluit wees more 16 Desember. Sien jul weer almal Saterdag!! Lekker week vir almal!!

Vandag se veiling
11/11/2015

Vandag se veiling

Veiling vandag
11/11/2015

Veiling vandag

13/08/2015

WERK BESKIKBAAR
Ons is opsoek na 2 blanke dames. Moet rekeningkundige agtergrond en ervaring he. CV's na [email protected]

11/08/2015

Bring al julle skape, veral (lang sterte) as jul het wat jy wil verkoop!! Baaaie goeie pryse!! Beeste ook, bulle in groot aanvraag asook C-grade en kalwers!!!

Address

Emfuleni

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 06:30 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaal afslaers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category