At your service steelworks

At your service steelworks Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from At your service steelworks, Business service, 1 Aberdeen Street, Evander.

05/10/2015

NEEM KENNIS: Vir die van julle wat dalk nog nie weet nie Hannes is op 14 Aug 2015 oorlede. Om hierdie rede gaan die blad binnekort gesluit word. En AT your Service Steelworks se bedrywighede is totaal gestaak. Vir al die gereelde kliente se ons baie dankie vir die tyd wat ons n diens aan julle kon lewer!

15/04/2015

Kontak ons gerus ook vir klein handyman werkies by die huis, soos deurslotte wat probleme gee, kasddeure wat afval, al daai klein jakkalsies waarvoor pappa nie kans kry nie en waaroor mamma heeltyd moan! Geen projek is te groot of te klein nie! Ons is altyd At your service!

30/03/2015

Neem asb kennis dat hierdie onderneming aan slegs een persoon behoort, en dit is Hannes Uys. Indien enigiemand om enige rede genader word deur ander persone onder hierdie mam, kontak Hannes asb dadelik op 082 719 8266. Geen ander persone het magtiging om onder hierdie naam te werk of handel te dryf nie!

12/01/2015

AT YOUR SERVICE STEELWORKS
Contact us for quotations on the following:

Decorative steelworks eg candleholder

Security doors, burglar proofing

New palisade fencing and sliding gates

Building of carports

Installation and repairs of gate motors

Repairs and re-painting of existing palisade fencing and carports

Contact Hannes 082 719 8266 or Mariaan 0712742237 for quotations or more info

12/01/2015
Moeg gesukkel met outydse hekke??? Nie meer lus vir uitklim en oopmaak nie?? Kontak ons gerus vir die installasie en her...
12/01/2015

Moeg gesukkel met outydse hekke??? Nie meer lus vir uitklim en oopmaak nie?? Kontak ons gerus vir die installasie en herstel van alle hekmotors!

Lyk jou bestaande heining nie meer so mooi nie????? Kontak ons gerus vir herstel werk en verfwerk op bestaande palisades...
12/01/2015

Lyk jou bestaande heining nie meer so mooi nie????? Kontak ons gerus vir herstel werk en verfwerk op bestaande palisades!

Kontak ons gerus vir die oprigting van palisades en motorhekke.  Geen werk te groot of klein nie.
12/01/2015

Kontak ons gerus vir die oprigting van palisades en motorhekke. Geen werk te groot of klein nie.

28/10/2014

Address

1 Aberdeen Street
Evander
2280

Telephone

0827198266

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when At your service steelworks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share