Delicious Delights

Delicious Delights NEW ADRESS: 49 Vleistreet 😁

To God to be the Glory!🙌

Delicious Delights specializes in baking goodies, cakes, platters, treats, functions everything handmade and made with lots of love!♥️♥️

Contact me on 063 682 1019 for any enquiries!

04/06/2026
🌸🎂Nuwe Logo.. Dieselfde Liefde en Toewyding.. 🌸🎂😁🧁🧁🧁Dis met groot opgewondenheid dat Delicious Delights haar nuwe logo b...
02/06/2026

🌸🎂Nuwe Logo.. Dieselfde Liefde en Toewyding.. 🌸🎂😁

🧁🧁🧁

Dis met groot opgewondenheid dat Delicious Delights haar nuwe logo bekendstel! 😁🤩

Hierdie logo verteenwoordig steeds wat ek doen - n klein besigheid 🎂🧁 met n groot hart 🩷, passie vir kwaliteit/bak/Spyseniering en vir dit waaroor Delicious Delights gaan 🩷 (Hart en siel - al die mooi dinge in die lewe)

Al het Delicious Delights se logo verander bly die toewyding, diens en produkte dieselfde!

Julle kan steeds lekker produkte bestel vir julle geleentheid of funksie!

Dankie vir elkeen se ondersteuning deur al die jare!

Ek sien uit daarna om hierdie nuwe opwindende hoofstuk saam julle aan te pak en lekker koeke te bak of eetgoed te maak!

Delicious Delights 📱➡️ 063 682 1019

Dankie aan Print A Sign vir julle goeie diens en liefde wat julle in ingesit het met my nuwe logo

🙏

, , , , ,

Koeke, Terte en Southappies..😁🧁Peppermint crisp 🧁Cremora 🧁Melktert🧁Souttert🧁Sjokolade koeke Dankbaar vir geleenthede en ...
02/06/2026

Koeke, Terte en Southappies..😁

🧁Peppermint crisp
🧁Cremora
🧁Melktert
🧁Souttert
🧁Sjokolade koeke

Dankbaar vir geleenthede en deure wat oopmaak..🙏

🙏
02/06/2026

🙏

8 Quiches  - 64 slices..
26/05/2026

8 Quiches - 64 slices..

Delicious Delights Bestellings sluit Woensdag 12:00 Slegs R35!!📞063 682 1019 Geleë in Fochville
26/05/2026

Delicious Delights

Bestellings sluit Woensdag 12:00

Slegs R35!!

📞063 682 1019

Geleë in Fochville

🎂🎂🎂
25/05/2026

🎂🎂🎂

Address

Fochville

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27636821019

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delicious Delights posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Delicious Delights:

Share

Category