14/11/2025
Vriendeโฆ ek skryf hierdie vannag 2:20 met โn swaar hart.
Partykeer maak mense se woorde meer seer as wat hulle besef. Drie dae terug het ons โn noodoproep gekry van boere wie se seun DRINGEND โn knie-operasie moes kry. Dis nie โn โlekker om te hรชโ nie. Dis nie โn โkan wag tot volgende maandโ nie. Dit was dringend โ medies, ernstig, en met โn kind wat in pyn lรช.
En dรญt is ons mandaat. Sedert 2017 help ons ๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ฟ๐ฒ, ๐ฝ๐น๐ฎ๐ฎ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ฒ๐ป ๐ต๐๐น๐น๐ฒ ๐ธ๐ถ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐. Dis wie ons is. Dis waarvoor Droogtehulp gestig is. Dis hoekom ons al meer ๐ฎ๐ ๐ฑ๐ฌ๐ฌ๐ฌ ๐๐ฟ๐ฎ๐ด๐๐ฒ ๐๐ผ๐ฒ๐ฟ afgelaai het in die donkerste tye. Dis hoekom ek self al opgehou tel het van alles wat ons nog moes aanpak.
Maar danโฆ dan lees jy โn comment soos:
โ โLaat sy been afval.โ
โ โHoekom altyd boere?โ
โ โDis seker fake.โ
Ek wens so die tannie wat โFakeโ geskryf het, kon vandag hierdie foto gesien het โ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ฑ๐ถ๐ ๐ป๐ถ๐ฒ ๐ณ๐ฎ๐ธ๐ฒ ๐๐ฎ๐ ๐ป๐ถ๐ฒโฆ dat sy ouers regtig gesmeek het vir hulpโฆ en dat ons ๐ด๐ถ๐๐๐ฒ๐ฟ ๐ฅ๐ฑ๐ฎ ๐ฌ๐ฌ๐ฌ moes neersit om sy operasie te betaal.
Ons wรญl almal help. Ons wens ons kon die hele Suid-Afrika red. Regtig. Maar ons kan net getrou bly aan ons maandaat sedert 2017 wat hierdie organisasie neer gesit het: ๐๐ฒ๐น๐ฝ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ฟ๐ฒ. ๐๐ฒ๐น๐ฝ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐น๐ฎ๐ฎ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ฒ๐ฟ๐. ๐๐ฒ๐น๐ฝ ๐ต๐๐น๐น๐ฒ ๐ธ๐ถ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐.
Die laaste paar weke het ons duisende rande spandeer aan diesel en voerโฆ want daar รญs steeds areas waar die droogte knyp. Intussen begin boere ook al aansoek doen vir ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ ๐๐ฒ ๐ธ๐ผ๐๐ต๐๐ถ๐๐ด๐ฒ๐น๐ฑ๐ฒ.
Ja, 2026 โ want as jy โn boer is in โn droogte, d**k jy nie net aan mรดre nie. Jy moet lank vooruit beplan vir jou kinders.
Ons sรช nie sommer net JA links en regs nie. Elke saak word gehoor, geweeg, en verantwoordelik hanteer. Maar ons kan nie sonder die mense wat saam met ons staan nie.
Daarom vra ek vandag uit die diepte van my hart: ๐ ๐๐ ๐ท๐ ๐ธ๐ฎ๐ป, ๐ฐ๐ผ๐บ๐บ๐ถ๐ ๐๐ผ๐ โ๐ป ๐ฅ๐ฑ๐ฌ ๐ผ๐ณ ๐ฅ๐ญ๐ฌ๐ฌ ๐ฎ๐ณ๐๐ฟ๐ฒ๐ธ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐ฒ๐น๐ธ๐ฒ ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ป๐ฑ. Dis โn klein bedrag vir een mens, maar โn reuseverskil vir โn kind, vir โn boer, vir โn gesin wat nie meer weet waarheen nie.
Jy kan dit selfs self op jou bank instel โ dis jou keuse, jou hart, jou storie wat saam met ons skryf.
En terwyl jy na die foto kyk van hierdie jong seun nรก sy operasieโฆ onthou: ๐ผ๐๐ฉ๐๐ง ๐๐ก๐ ๐ ๐จ๐ฉ๐ค๐ง๐๐ ๐๐จ โ๐ฃ ๐ข๐๐ฃ๐จ. โ๐ฃ ๐๐. โ๐ฃ ๐๐. โ๐ฃ ๐๐๐ฃ๐. ๐๐ฎ๐ฃ. ๐๐ง๐๐๐จ. ๐๐ค๐ค๐ฅ.๐๐ค ๐๐๐ฃ๐ ๐ฉ๐ฌ๐๐ ๐ ๐๐๐ง ๐ซ๐ค๐ค๐ง ๐๐ฎ ๐ก๐๐ก๐๐ ๐๐จ ๐ข๐๐ฉ โ๐ฃ ๐ ๐ค๐ข๐ข๐๐ฃ๐ฉ๐๐๐ง ๐ค๐ฅ ๐จ๐ค๐จ๐๐๐ก๐ ๐ข๐๐๐๐!
Dankie aan elkeen wat saamstaan. Dankie dat julle glo. Dankie dat julle gee.
๐ข๐ป๐ ๐ต๐ฒ๐น๐ฝ ๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ฟ๐ฒ โ ๐๐ฎ๐ป๐ ๐ฎ๐ โ๐ป ๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ฟ ๐๐ฎ๐น, ๐๐ฎ๐น ๐ฆ๐๐ถ๐ฑ-๐๐ณ๐ฟ๐ถ๐ธ๐ฎ ๐๐ฎ๐ฎ๐บ.
Borg so โn Boerkind vir 2026: https://www.droogtehulp.com/skenk/
Stel hier โn debiet order op: https://www.droogtehulp.com/debiet-order-donasie/
Oorsee se skenkers kan deur Paypal skenk: [email protected]&item_name=Droogtehulp¤cy_code=USD" rel="ugc" target="_blank">https://www.paypal.com/donate/?cmd=_donations&business=[email protected]&item_name=Droogtehulp¤cy_code=USD
๐
๐๐
DROOGTEHULP
FNB CHEQUE ACCOUNT: 62721858522
REF: TELEFOON NOMMER
BRANCH CODE: 250655 of 200406
๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐
DROOGTEHULP
TJEK REKENING: 08 240 618 9
REF: TELEFOON NOMMER
BRANCH CODE: 051001