MP de Jager Prokureurs h/a Blinkbaadjie Eiendomme

MP de Jager Prokureurs h/a Blinkbaadjie Eiendomme Vir die koop en verkoop van eiendomme in en om Frankfort, Vrystaat Eiendomsagent

3 slaapkamer huis te koop in Frankfort, geleë naby die skool. Het gas-, elektriese- en solar geyser. 1 slaapkamer woonst...
12/03/2021

3 slaapkamer huis te koop in Frankfort, geleë naby die skool. Het gas-, elektriese- en solar geyser. 1 slaapkamer woonstel. Dubbel garage. Mooi uitsig oor die dorp. Whatsapp 0609942774 vir meer besonderhede.

5 x 5 ha rivierfront plotte te koop op die walle van die Wilgerivier reg oorkant Frankfort teen R900,000 elk. Water besk...
15/05/2020

5 x 5 ha rivierfront plotte te koop op die walle van die Wilgerivier reg oorkant Frankfort teen R900,000 elk. Water beskikbaar vanaf boorgat op aangrensende plot, elektrisiteit moet nog aangelê word. Op 2 kan huise op die kranse van die rivier gebou word, by ander 3 moet vloedlyn in berekening gebring word. Prys onderhandelbaar indien al 5 plotte saam gekoop word. Kontak asseblief Tienie de Jager, 058 813 1151 of 072 988 5811

22/02/2018

3 slaapkamer huis te huur - R5,000.00. Kontak my vir verdere besonderhede.

Die mooiste "cosy / comfy" huis te koop - ideaal vir beginners of as al die kinders uit die huis is.
22/02/2018

Die mooiste "cosy / comfy" huis te koop - ideaal vir beginners of as al die kinders uit die huis is.

06/02/2018

Kontak ons vir al jou eiendom behoeftes!

Vir die koop en verkoop van eiendomme in en om Frankfort, Vrystaat

Moet jy dorp toe trek van 'n plaas af en is bang die erf gaan jou vasdruk? Twee erwe met 2 huise, garage vir 6 voertuie,...
16/10/2017

Moet jy dorp toe trek van 'n plaas af en is bang die erf gaan jou vasdruk? Twee erwe met 2 huise, garage vir 6 voertuie, swembad, groentetuin, vrugtebome, byekorwe en spruitjie! Prys o.a. Kontak Anel (Blinkbaadjie Eiendomme) 0823898988

Unieke geleentheid vir mense op die platteland: Vrystaande meenthuis in veilige kompleks en rustige deel van Uvongo. 3 s...
10/10/2017

Unieke geleentheid vir mense op die platteland: Vrystaande meenthuis in veilige kompleks en rustige deel van Uvongo. 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel garage met rakke en elektriese deure. Privaat tropiese tuin en swembad. R1,8 m. Kontak Anel (Blinkbaadjie Eiendomme) 0823898988

10/10/2017

Sentraal geleë 3 slaapkamer woning, badkamer en aparte toilet, kombuis, sitkamer, eetkamer, ingangsportaal. R787,500. Kontak Anel (Blinkbaadjie Eiendomme) 0823898988

10/10/2017

Deeltitel: 2 slaapkamer woonstel met garage. R900,000. Kontak Anel (Blinkbaadjie Eiendomme) 0823898988

Address

Beckwithstraat 37
Frankfort
9830

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MP de Jager Prokureurs h/a Blinkbaadjie Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share