Gansbaai Rat's

Gansbaai Rat's Ons verskaf skryfbehoeftes teen bilike pryse. Ons doen ook skool pakette.

14/02/2016

Hallo al die mense! Baie opgewonde om te deel DAT ons saam met Dorpskombuis 'n perseel deel. Ons gaan 'n speel area he vir kinders en gratis WIFI vanaf 10 Maart! Ons het steeds die beste skryfbehoeftes pryse in die dorp! Ons kry ook binnekort nuwe printers! Super opgewonde!

14/01/2016

Graad 3 mammas- Ons doen die laminering en binding vir julle vir slegs R15- Die blou spongebob boek wat julle gekry het. :)

12/01/2016

Ons het ook voorraad van hardeband en sagteband boeke en A3 papier.

12/01/2016

Hallo mense. Ons het dagboeke ingekry en huiswerkboeke met datums. Ons het ook desk top kalenders beskikbaar. Meetkunde goed vir hoerskool kinders. Gansbaai Rat's groete

08/01/2016

Hallo mammas. Ons verkoop linkerhand skêre by Gansbaai Rat's!!!!!!!!

29/12/2015

Hi almal. Na kerfsees wil ek julle net laat weet ons doen skoolpakette vir die kinders deur regtig bekostigbare sak pas pryse. Ons is Gansbaai Rat's. Sit reg langs die Dorpskombuis, Die pakket sluit als in op die skole se briefies. Julle kan ons email: [email protected] of kontak: 071 279 0794. of kom inloer.
Kleuterskool: R195
Graad R: R220
Graad1: R185
Graad 2: R170
Graad 3: R170
Graad 4: R195
Graad 5,6,7: R190
Ons doen ook hoerskool pakette vir academia.
lekker dag verder

Baie geseende kersfees aan al ons kliente. Mag al julle wense waar word!
23/12/2015

Baie geseende kersfees aan al ons kliente. Mag al julle wense waar word!

Ons wenners se pryse. Weereens geluk julle.
22/12/2015

Ons wenners se pryse. Weereens geluk julle.

Eksklusiewe kaartjies hand gemaak by Gansbaai Rat's!
21/12/2015

Eksklusiewe kaartjies hand gemaak by Gansbaai Rat's!

19/12/2015

Okay ouens is julle reg!!!!! Die 1 ste prys gaan aan Marilize Visser (R100 voucher) en die 2 juffrouens wat elkeen 'n onnie pakkie ontvang is Melissa Doyl en Charmaine Le Roux. Baie geluk julle en dis met liefde van Gansbaai Rat's.

19/12/2015

Nog 10 ure oor van ons kompetisie. Tik tok tik tok.

18/12/2015

Okay mense is julle reg!!!!!???? Ons Kompetisie pryse is dus die volgende...... Shopping voucher ter waarde van R100 ( wat jy slegs mag spandeer by Gansbaai Rat's). Die 2 de prys is 'n geskenk pak vir 'n skool/onderwyser wat sal bestaan uit penne/ kokis/stickers om boeke te merk. Die 3 de prys is 'n milkshake voucher by Gansbaai Dorpskombuis. 3 pryse vir elk van die 3 Rats! Ons naam is baie persoonlik. Ons kinders: Tj sal 1 ste wenner kies, Abrie die 2 de en Reilene die 3 de. Ons wil vir julle baie dankie se vir julle ondersteuning sover. Ons waardeur dit! Comment jou naam en tel en noem asb as jy in onderwys is! Die comments sluit volgende saterdag 18:00. Jou pakkie kan gepos word as jy nie hier woon nie.

Address

Gansbaai
7220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gansbaai Rat's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gansbaai Rat's:

Share