Leliefontein Lodge

Call Directions Website

Leliefontein Lodge Six twin rooms with private bathrooms.Aircon,TV and coffee/tea available in each room.We also serve

Leliefontein volunteers aan die gang Weereens n bewys van hul harde werk.
14/07/2026

Leliefontein volunteers aan die gang Weereens n bewys van hul harde werk.

Leliefontein volunteers hard aan die werk.Sterkte crds
13/07/2026

Leliefontein volunteers hard aan die werk.Sterkte crds

Ons bied ook verblyf in ons NAMA HUTTE kom beleef ons KULTUUR deur in ons HUTTE te slaap TRADISIONELE ETES in ons KOOKSK...
26/08/2022

Ons bied ook verblyf in ons NAMA HUTTE kom beleef ons KULTUUR deur in ons HUTTE te slaap TRADISIONELE ETES in ons KOOKSKERM te eet en lekker te kuier by ons kampvuur en na vele stories te luister Kom en geniet ons natuurskoon pragtige blomme en Staproetes weg van die stad se gewoel
KONTAK VERA BY 082 3865386

09/08/2022

HAPPY Womans Day 🌹🌹🌹

08/08/2022

Vlgnde datums is nog beskikbaar vir Staproete
Naweek van 26 -28 Augustus en 9 - 11 September boek nou om teleurstelling te voorkom

08/08/2022

As u lief is vir die natuur boek nou by ons vir n stap roete van 8km na n plaas oornag in U eie tent en slaapsak kuier lekker by n kampvuur en stap terug na Lodge etes ingesluit vir die bedrag van R850 per persoon per naweek eerste nag slaap U by Lodge en stap die vlgnde dag na plaas n opgeleide toergids gaan julle vergesel kontak 082 386 5 386 vir verdere navrae

Leliefontein Lodge 2022
25/06/2022

Leliefontein Lodge 2022

06/02/2022

Hierdie jaar doen ons dit bietjie anders ook kom slaap in ons NAMA HUTTE, geniet tradisionele etes in ons kookskerm, fietstoere en staproetes in die Kammiesberge boek nou om teleurstelling te voorkom boek nou u verblyf by kontak nr. 082 386 5 386

Address

Shaw Str. 408 Leliefontein Kamiesberg
Garies

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leliefontein Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share