Pentecostal Protestant Church Garden Route District

Pentecostal Protestant Church Garden Route District Pentecostal Church

01/04/2026

2 dae oor❤️💙.

31/03/2026

National Easter Conference 2026💙❤️

Alle Paaie lei na Jeffrey’s Baai📍.Opgewonde om die mees belangrikste naweek vir ons as Christen te kan vier🔥❤️.
31/03/2026

Alle Paaie lei na Jeffrey’s Baai📍.

Opgewonde om die mees belangrikste naweek vir ons as Christen te kan vier🔥❤️.

12/11/2025

Saamtrek na Knysna✝️❤️.

Ons is op afwagting vir wat die Here gaan doen✝️.Nooi n familie lid,nooi n vriend❤️.Ons gaan lieflik saam die Naam van d...
10/11/2025

Ons is op afwagting vir wat die Here gaan doen✝️.
Nooi n familie lid,nooi n vriend❤️.
Ons gaan lieflik saam die Naam van die Here groot maak🙌.

⏰ :9 uur
🗓️: 30 November 2025
📍: Knysna Sekondere Skool

Groete❤️🙌.Die tyd het aangebreek vir ons eendag Konferensie🙌.Opgewonde om weereens saam te trek vanaf Coldstream tot op ...
06/11/2025

Groete❤️🙌.

Die tyd het aangebreek vir ons eendag Konferensie🙌.
Opgewonde om weereens saam te trek vanaf Coldstream tot op Albertinia.

Onder die tema “Forward in Excellence” gaan ons die naam van die Here lieflik saam verheerlik🙌.

//TENT DIENS VELDTOG KARATARA31 OKTOBER 2025Evangelie Tent Dienste vanaf 20 tot 31 Oktober 2025 te Karatara onder die te...
31/10/2025

//TENT DIENS VELDTOG KARATARA

31 OKTOBER 2025

Evangelie Tent Dienste vanaf 20 tot 31 Oktober 2025 te Karatara onder die tema, "NEVER LOSE HOPE".

JOSUA 1:9 "Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan".

//TENT DIENS VELDTOG KARATARA30 OKTOBER 2025Evangelie Tent Dienste vanaf 20 tot 31 Oktober 2025 te Karatara onder die te...
30/10/2025

//TENT DIENS VELDTOG KARATARA

30 OKTOBER 2025

Evangelie Tent Dienste vanaf 20 tot 31 Oktober 2025 te Karatara onder die tema, "NEVER LOSE HOPE".

JOSUA 1:9 "Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan".

//TENT DIENS VELDTOG KARATARAEvangelie Tent Dienste vanaf 20 tot 31 Oktober 2025 te Karatara onder die tema, "NEVER LOSE...
29/10/2025

//TENT DIENS VELDTOG KARATARA

Evangelie Tent Dienste vanaf 20 tot 31 Oktober 2025 te Karatara onder die tema, "NEVER LOSE HOPE".

JOSUA 1:9 "Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan".

Address

George South

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pentecostal Protestant Church Garden Route District posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share