Touwsranten VGK Primêr

Touwsranten VGK Primêr Touwsranten VGk Primêr se eie page! Kennis verryk. Ons skool, ons rots, ons trots!

02/09/2026
02/09/2026
✨Geesweek- Dag 3☺️Enigiets behalwe ‘n skooltas!…..en môre is ons OPGEWONDE om soos ons Ouma’s  en Oupa’s aan te trek 👵👴
02/09/2026

✨Geesweek- Dag 3☺️

Enigiets behalwe ‘n skooltas!

…..en môre is ons OPGEWONDE om soos ons Ouma’s en Oupa’s aan te trek 👵👴

🎩✨Funky Hoed & Hare Dag Vandag het ons gange geblink van kleur, kreatiwiteit en lag! 🌈Ons leerders het hul snaakste hoed...
01/09/2026

🎩✨
Funky Hoed & Hare Dag

Vandag het ons gange geblink van kleur, kreatiwiteit en lag! 🌈
Ons leerders het hul snaakste hoede en funky hare kom wys – en dit het die dag sommer ekstra vrolik gemaak.

Dankie aan almal wat deelgeneem het en die gees van pret en saamwees kom vier het. 💛
By Touwsranten Primêr glo ons: Elke glimlag maak die dag ligter!

✨Geesweek Dag 1: Funky socks 🧦 and shoes👞
31/08/2026

✨Geesweek Dag 1: Funky socks 🧦 and shoes👞

🌱 Week 7🌱Jou potensiaal groei elke keer wat jy opdaag. Dag op die week!Volharding en teenwoordigheid bring vrug.💪✨
31/08/2026

🌱 Week 7🌱

Jou potensiaal groei elke keer wat jy opdaag. Dag op die week!

Volharding en teenwoordigheid bring vrug.💪✨

🤖✨ECKED INNOVATION 2026✨🤖Ons onderwyser groei saam met die toekoms! Ons is ongelooflik trots op Juf. A. Damons en Juf. W...
29/08/2026

🤖✨ECKED INNOVATION 2026✨🤖

Ons onderwyser groei saam met die toekoms!

Ons is ongelooflik trots op Juf. A. Damons en Juf. Williams, wat vandag die ECKED Innovasie Konferensie 2026 bygewoon het. Eden and Central Karoo Education District

Hierdie konferensie het gefokus op onderwysinnovasie, tegnologie-integrasie en bestuursvaardighede — alles om skole te help groei en aanpas by die moderne wêreld.

Hulle bring nou vars inspirasie en innovasie-energie terug na ons skool en klaskamers — om ons leerders se leerervaring te verryk en te versterk!

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Touwsranten VGK Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Touwsranten VGK Primêr:

Shortcuts

Share