12/09/2025
Baie dankie aan elkeen wat vir ons gestem het!
Danksy julle ondersteuning het ons vir die 3de jaar in 'n ry gewen – en dit beteken vir ons meer as wat woorde kan sê.
Ons waardeer elke stem, elke klant, en elke oomblik wat julle saam met ons deel.
Dankie dat julle deel is van die Berg-Sec Span!💚