Piekanien Dekor & Ontwerp

Piekanien Dekor & Ontwerp Piekanien ontwerp en vervaardig uniek, handgemaakte 'mobiles', kussings en speelgoed spesifiek vir babas of kinders.

Ons moes ook maar op die trend spring 🌼
05/02/2026

Ons moes ook maar op die trend spring 🌼

Sonnetjies en Reenboog mobile. Moet hom nog net aanmekaar sit.
07/12/2025

Sonnetjies en Reenboog mobile. Moet hom nog net aanmekaar sit.

Neutrale dangle diertjies gemaak vir 'n bestelling.Vir bestellings en navrae kontak Beatrix 0836190261
11/08/2025

Neutrale dangle diertjies gemaak vir 'n bestelling.
Vir bestellings en navrae kontak Beatrix 0836190261

Gemmerkoek huisies en mannetjies vir die Kersboom. R35 elk. Bestel joune via WhatsApp  0836190261
17/11/2024

Gemmerkoek huisies en mannetjies vir die Kersboom. R35 elk. Bestel joune via WhatsApp 0836190261

Ons swaan mobile is perfek vir 'n dogtertjie kamer.Bestel joune 0836190261
21/10/2024

Ons swaan mobile is perfek vir 'n dogtertjie kamer.
Bestel joune 0836190261

Ons Skapie baba mobile is die perfekte geskenk vir enige ooievaarstee, aangesien dit geslagsneutraal is en ideaal vir en...
09/10/2024

Ons Skapie baba mobile is die perfekte geskenk vir enige ooievaarstee, aangesien dit geslagsneutraal is en ideaal vir enige baba se kamer. Die neutrale kleure maak dit geskik vir enige dekorstyl.





🌟 🎁 Maak van hierdie Kersfees 'n Piekanien Kersfees met ons unieke handgemaakte vilt ornamente! 🎄 Elke stuk is met liefd...
04/12/2023

🌟 🎁 Maak van hierdie Kersfees 'n Piekanien Kersfees met ons unieke handgemaakte vilt ornamente! 🎄

Elke stuk is met liefde geskep om jou kersboom te verfraai! Bestel joune teen R35 elk. Kontak Beatrix 0836190261.

'n Groot besending skapie mobiles vir 'n kleuterskool in Riebeeck stad.
09/03/2023

'n Groot besending skapie mobiles vir 'n kleuterskool in Riebeeck stad.

Koeitjies en kalfies mobile
06/12/2022

Koeitjies en kalfies mobile

Kersfees engeltjies. R35 elk. Omtrent 15cm hoog.  Bestellings via Whatsapp Beatrix +27 83 619 0261
21/10/2022

Kersfees engeltjies. R35 elk. Omtrent 15cm hoog. Bestellings via Whatsapp Beatrix +27 83 619 0261

Address

George

Telephone

+27836190261

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piekanien Dekor & Ontwerp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Piekanien Dekor & Ontwerp:

Share