12/10/2026
Oudtshoorn, merk 5 November 2026 in julle kalenders! β¨ Die Oudtshoorn Besigheidskamer nooi u van harte uit na hul eksklusiewe jaarlikse Gala-Aand op Donderdag 5 November 2026 by De Opstal.
Dit beloof βn onvergeetlike aand van inspirasie, netwerkvorming en viering saam met sakevennote uit die streek.
Die gasspreker is die bekende dr. Henning Gericke β vooraanstaande motiveringspreker, skrywer en hoΓ«-prestasie-afrigter. Hy sal praktiese insigte deel oor veerkragtigheid, visie, spandinamika en volhoubare sukses vir individue en ondernemings.
Wat om uit te sien na:
Β· Inspirerende toespraak deur dr. Henning Gericke
Β· Heerlike 3-gang-maaltyd
Β· Kontantkroeg beskikbaar vir u eie rekening
βn Spesiale woord van dank aan Nedbank vir hul ondersteuning van hierdie spoggeleentheid.
Plekke is beperk β bespreek vroegtydig by [email protected] of skakel 044 272 6637.
Kom sprei u vlerke en geniet βn aand van uitnemendheid saam met kollegas en sakevennote! π₯