CME Herstel Dienste

CME Herstel Dienste Herstel van klein motors soos grassnyers, generators waterpompe. Spraypainting and pannelbeating. Sw

Lieflike huis in Christiana te koop R750 000Daar is 'n ruim sitkamer, TV kamer, eetkamer, 3 slaap kamers, 1 van die kame...
06/05/2024

Lieflike huis in Christiana te koop
R750 000
Daar is 'n ruim sitkamer, TV kamer, eetkamer, 3 slaap kamers, 1 van die kamers het 'n in suite badkamer, in die huis is nog 'n badkamer. Kombuis het lifelike ingeboude kaste en 'n oog hoogte oond met 'n cooker top, die opwas is apart en daar is nog 'n werkskamer wat of as werkskamer of as slaapkamer gebruik kan word. Dubbel Garage met 'n buitekamer. Boorgat wat toegerus moet word, tans nie in werking, lieflike swembad waar jy jou privaatheid kan geniet.Gevestigde tuin met 'n groot stoep waar jy jou lekker kuiers kan reël.
Kontak Mariaan op 0727292997
Whats app is die beste manier vir my om te kommunikeer.

Nog n tevrede klient, kontak my gerus vir jou side steps, roll-bar en nudge-bar 0727292997
03/12/2021

Nog n tevrede klient, kontak my gerus vir jou side steps, roll-bar en nudge-bar 0727292997

Kom ek gee jou trekker bietjie n nuwe voorkoms, kontak my gerus vir enige spraypainting & pannelbeating 0727292997
02/12/2021

Kom ek gee jou trekker bietjie n nuwe voorkoms, kontak my gerus vir enige spraypainting & pannelbeating 0727292997

Ek bou dit wat jy wil hê soos jy dit wil hê, kontak my gerus 0727292997
02/12/2021

Ek bou dit wat jy wil hê soos jy dit wil hê, kontak my gerus 0727292997

30/06/2021
Spraypaint
10/05/2021

Spraypaint

Spraypaint call me!
06/05/2021

Spraypaint call me!

Kontak my vir bou van veiligheidshekke of enige ander sweis werk.
06/05/2021

Kontak my vir bou van veiligheidshekke of enige ander sweis werk.

Spraypaint and pannelbeating
26/02/2021

Spraypaint and pannelbeating

Iets nuuts probeer
02/01/2021

Iets nuuts probeer

Het jou trailer gekraak of geskeur kontak my ek kan hom vir jou reg maak. Die is n tydelike herstel fotos sal volg sodra...
01/07/2020

Het jou trailer gekraak of geskeur kontak my ek kan hom vir jou reg maak. Die is n tydelike herstel fotos sal volg sodra ek kla is.

Address

Plot 140
Glaudina
2780

Telephone

+27 84 775 7499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CME Herstel Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share