Groenland Driving School

Groenland Driving School We do code 8 and 10 learners and driving licenses.

10/10/2021

Hi dierbares almal wt my WhatsApp nr soek dis 0824896603 geseende daggie vi u hule

11/12/2020

Hi al my fb vriende wil nt se ek maak vlg week toe maak wee oop di 9de jan baie danki aan almal wt my deur di jaar ondersteun ht was ni n maklike jaar ni ma d Here ht ons deur gedra vetrou di Here vi n mooi 2021 geseende kersgety en wees veilig

01/11/2020

Middag, wil graag versoek dat almal wat my op die page n boodskap gestuur het, liewers op WhatsApp weer n boodskap sal stuur.
Het al die vorige boodskappe veloor, WhatsApp link is op die page.
Baie dankie, sal dit waardeer.

02/06/2020

Midag dierbares groenland driving School is wee oop vi learners en driving wag om van jule te hoor geseende dag

24/03/2020

Naand dierbares laat nt weet ons toe van vrydag ogend af sal wee na di 16de begin werk bly veilig en ons bid vi mekaar

31/12/2019

Mre dierbares ons open saterdag di 4de as dt di wil vani Here is sien uit om u te sien n voorspoedige nuwe jaar vi almal en wees veilig op di pad

26/11/2019

Mre al my dierbares ons nog oop tot di 20ste December en open wee di 4de January n geseende kersgety en wees veilig op di pad God bless you all

Address

Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groenland Driving School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share